The Veenemans Sopranos

 

THE MERRY WIDOW - 1977
 
  


In Augustus 1977, sing Barbara die rol van Hanna Glawari in Franz Léhar se bekende operette The Merry Widow vir TRUK. Die produksie open op 29 Augustus in die Aula in Pretoria. Sy deel die rol met die Amerikaanse sopraan Roberta Palmer.
 
Hanna Glawari - Barbara Veenemans / Roberta Palmer
Count Danilo - Lawrence Folley
Camille - Gé Korsten
Valencienne - Eugénie Chopin-Couzyn
Baron Zeta - Michael Rippon
 
Neels Hansen het die regie gedoen, die kostuums ontwerp en Anthony Farmer was verantwoordelik vir die dekor.

 

 

 Barbara Veenemans en Eugénie Chopin-Couzyn in Truk se Merry Widow, 1977