The Veenemans Sopranos

 CARMEN - 1980
 
 

In 1980 vertolk Barbara die rol van Frasquita in Bizet se grootse opera Carmen vir TRUK. Hulle voer die opera vanaf 14 - 22 Augustus in die Aula in Pretoria op en daarna weer vanaf 29 Augustus tot 12 September in die Johannesburgse Stadskouburg.
 
TRUK voer die produksie in Engels op. Sy sing onder andere saam met die Britse mezzosopraan Ann Howard as Carmen en die Amerikaner Richard Kness as Don José.
 
Die rolverdeling was soos volg:
 
Ann Howard - Carmen
Richard Kness - Don José
Antoinette Krige - Micaëla
Barbara Veenemans - Frasquita
Dawie Couzyn - Escamillo
 
Van die ander sangers is Rouel Beukes, Bruce Halliwell, Ravonne Swart, George Kok en Ian Donald.
 
Regie - Charles Hamilton
Ontwerpe - Anthony Farmer
Dirigent - David de Villiers


 

  

Barbara as Frasquita in Truk se produksie van Carmen, 1980